Daar's 'n Wind wat Waai Ludowa afrykańska
Tekst piosenki
Daar's 'n wind wat waai
Soos hy nou daar waai.
Hy waai my jas so teen 'n taaibos vas.
Hy waai my hier en hy waai my daar;
Hy waai my hare somme deurmekaar.
Stadig, stadig oor die klippetjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies.
Dis daar waar die die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huistoe gaan.
Soos hy nou daar waai.
Hy waai my jas so teen 'n taaibos vas.
Hy waai my hier en hy waai my daar;
Hy waai my hare somme deurmekaar.
Stadig, stadig oor die klippetjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies.
Dis daar waar die die son en die maan ondergaan
Bokka jy moet huistoe gaan.